David Carradine

David Carradine
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam John Arthur Carradine
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3 kinders, 4 stiefkinders
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1947–2009
Internet-rolprentdatabasis-profiel

David Carradine (8 Desember 1936 – 3 Junie 2009) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Death Race 2000 (1975), Bound for Glory (1976), Kill Bill: Vol. 2 (2004), en Big Stan (2007).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search